Michael B. Jordan

Michael B. Jordan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Michael Bakari Jordan
Geboorte 9 Februarie 1987 (1987-02-09)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1999–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael B. Jordan (gebore 9 Februarie 1987) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fruitvale Station (2013), Creed (2015), Fantastic Four (2015), en Black Panther (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy